Bloed Spoor In Die Donker (ebook)

Bloed Spoor In Die Donker (ebook)

Autor:
Paul Zunckel
3,99
No disponible+ info

Información

Envío y devoluciones

Moderne Afrika ... met antieke oortuigings. Saam met vrees, kom krag. Reis diep in die Kongo-Delta saam met Piet van Zyl, safari jagter, en Veronica Strydom, Afrikaanse kultuur deskundige, soos wat hulle dieper ingetrek word in die web van bygelowe en vrees.  Hulle kom van aangesig tot aangesig met die geheime sekte wat na vore kom uit die donker verlede en nou in die nag loop. Ervaar die bygelowe, rituele, en toordery van die moordenaars bekend as Die Luiperd Mans, want die geskiedenis herhaal homself in 'n orgie van rituele moorde en bloed wellus.


Detalles del ebook
ISBN:
9781507131206
Editorial:
Vanilla Heart Publishing
Formato:
EPub con DRM
Idioma:
Afrikaans
Género:
Novela fantástica
Subgénero:
Novela de Ciencia Ficción y Fantástica
Prelectura del libro:
Bloed Spoor In Die Donker (ebook)

Referencia:

1507131206 |

EAN:

9781507131206