De Enigste Erfgenaam (ebook)

De Enigste Erfgenaam (ebook)

Autor:
Hester Smit
14,99
No disponible+ info

Información

Envío y devoluciones

'n Goeie ouerhuis het Henry nie geken. Mishandeling en drankmisbruik het elke dag voor hom afgespeel. Hy het weggeloop en by straat kinders aangesluit. Met elke dag se avonture, hartseer trane, russies en dankbaarheid het hy drome gehad. 'n Supermark bestuurder het hom die nodige leiding gegee en kon sy skoolopleiding voltooi. 'n Onverwagte ontmoeting het plaasgevind tussen 'n dierbare ou oom en Henry. Hul vriendskap het gegroei tot onafskeidbaarheid. 'n Pa en seun band het ontstaan met spesiale oomblikke. Ouderdom het by oom Phillip ingetree en 'n hartaanval het hom tot sterwe gebring. Met dankbare trane was Henry Botha Die Enigste Erfgenaam.


Detalles del ebook
ISBN:
9783710320651
Editorial:
united p.c.
Formato:
EPub con DRM
Idioma:
Neerlandés
Género:
Literatura
Subgénero:
Historia de la Literatura
Prelectura del libro:
De Enigste Erfgenaam (ebook)

Referencia:

3710320651 |

EAN:

9783710320651